top of page

Resensie van Christa Styger

Skroeioond! Dis 'n moet lees boek!! Ek kon die boek nie neersit nie! Die boek het my laat huil, laat lag en geleer! Die gesprekke wat Jans met God gehad het was onbeskryflik! God's not dead! Dankie Jans, ek kan nie wag vir jou volgende boek nie!

bottom of page