top of page

Resensie van Rienie Swart

Jans, nie net is jy 'n geliefde volksgenoot nie, maar ook 'n briljante skrywer op wie ons opreg trots kan wees.... Jou nuutste boek, 'Verskeurde Land' het my op 'n reis geneem. Jou kennis met betrekking tot geskiedenis is prysenswaardig. Jy het inderdaad die verlede vernuftig in die hede ingevleg. Daarom het die terugblik op die geskiedenis die hedendaagse gebeurtenisse heel goed verklaar. Maar daar is 'n God en daarom het ons HOOP. UITSTEKEND JANS! Groete Renee Swartz

bottom of page